Matteus 20:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die koningsheerskappy van God is soos die eienaar van ’n landgoed wat vroegdag uitgegaan het om loonarbeiders vir sy wingerd te huur.

Matteus 20

Matteus 20:1-11