Matteus 19:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar baie wat nou so vernaam lyk, sal eendag heeltemal onbelangrik wees. En dié wat nou nie gereken word nie, sal eendag die belangrikste wees.”

Matteus 19

Matteus 19:28-30