Matteus 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna laat hy hulle na Betlehem gaan met die opdrag: “Gaan vind alles noukeurig oor die Kindjie uit. As julle Hom kry, kom sê vir my dat ek Hom ook kan gaan aanbid.”

Matteus 2

Matteus 2:3-15