Matteus 2:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop het Herodes ’n geheime boodskap na die sterrekundiges gestuur om hulle na hom te ontbied. Hy het toe noukeurig by hulle vasgestel wanneer die ster oorspronklik verskyn het.

Matteus 2

Matteus 2:1-13