Matteus 19:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag is kindertjies na Jesus toe gebring sodat Hy sy hande op hulle kon plaas en vir hulle kon bid. Sy dissipels het hulle egter daaroor aangespreek.

Matteus 19

Matteus 19:7-19