Matteus 19:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige is so van hulle geboorte af; ander is deur menslike mishandeling so gemaak; nog ander het ter wille van die koningsheerskappy van God self verkies om so te bly. Wie die nodige insig het, laat hy dit verwerk.”

Matteus 19

Matteus 19:11-20