Matteus 18:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as jou oog jou laat sonde doen, pluk dit uit en gooi dit weg. Dit is vir jou beter om halfblind in die hemel in te gaan as om met twee oë en al in die hel se vuur gegooi te word.

Matteus 18

Matteus 18:5-16