Matteus 18:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maak seker dat julle nie op een van hierdie kleinstes neersien nie. Besef julle dat die engele in die hemel wat oor hulle waak, elke oomblik in die teenwoordigheid van my hemelse Vader verkeer?”

Matteus 18

Matteus 18:8-14