Matteus 18:34-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

34. Woedend het die koning hom toe oorgegee aan die folteraars om elke sent uit hom te pers totdat hy al sy skuld betaal het.

35. “So sal my hemelse Vader ook met julle maak as julle weier om julle medegelowiges met julle hele hart te vergewe.”

Matteus 18