Matteus 19:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Jesus klaar gepraat het, het Hy van Galilea vertrek en in Perea aangekom. Hierdie gebied het aan Judea gegrens, maar was aan die oostekant van die Jordaan geleë.

Matteus 19

Matteus 19:1-10