Matteus 18:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. In daardie tyd het die dissipels na Jesus toe gekom met die vraag: “Wie van ons sal die belangrikste wees in God se koninkryk?”

2. Jesus roep toe ’n klein kindjie nader en laat dié tussen hulle staan.

3. Toe sê Hy: “As julle nie met ander oë na die lewe begin kyk en soos die kindertjies word nie, sal julle beslis nie in die koninkryk van God ingaan nie.

Matteus 18