Matteus 15:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die skare was verbaas toe hulle agterkom dat stommes praat, kreupeles gesond is, verlamdes rondbeweeg en blindes kan sien. En hulle het die God van Israel geloof.

Matteus 15

Matteus 15:30-39