Matteus 15:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Groot skare het met hulle verlamdes, blindes, kreupeles, stommes en nog baie ander siekes na Jesus toe gekom en hulle voor Hom neergesit. En Hy het hulle gesond gemaak.

Matteus 15

Matteus 15:24-32