Matteus 15:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Hy het Hom heeltemal doof gehou vir haar. Sy dissipels kom vra Hom toe: “Stuur haar tog weg. Sy hou nie op met tekere gaan al agter ons aan nie.”

Matteus 15

Matteus 15:18-30