Matteus 15:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Nie-Joodse vrou uit daardie omgewing het na Hom toe gekom en aanhou smeek: “Here, Seun van Dawid, ontferm U tog oor my! My dogter is in die mag van ’n duiwel en hy teister haar verskriklik.”

Matteus 15

Matteus 15:19-29