Matteus 12:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“’n Boom word aan sy vrugte geken. ’n Goeie boom kan nie anders as om goeie vrugte te dra nie. En ’n slegte boom kan nie anders as om slegte vrugte te dra nie.

Matteus 12

Matteus 12:27-42