Matteus 12:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Enigiemand wat iets teen My, die Seun van die Mens, sê – dit sal daardie persoon vergewe word. Maar wie die Heilige Gees belaster, sal nooit vergewe word nie, nie in hierdie wêreld nie en ook nie in die toekomstige een nie.

Matteus 12

Matteus 12:28-34