Matteus 12:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het egter hulle gedagtes geken en vir hulle gesê: “Enige koninkryk wat teen homself verdeeld is, gaan ten gronde. En geen dorp of huis wat teen homself verdeeld is, sal bly staan nie.

Matteus 12

Matteus 12:23-26