Matteus 12:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Fariseërs egter van die wonder hoor, het hulle geskimp: “Geen wonder dat Hy duiwels kan uitdryf nie. Hy kry sy krag immers van Beëlsebul, die baasduiwel.”

Matteus 12

Matteus 12:23-33