Matteus 12:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarop antwoord Hy hulle: “Sou enigeen van julle, as sy enigste skaap op die Sabbatdag in ’n sloot val, versuim om hom te gryp en uit te trek? Natuurlik nie!

Matteus 12

Matteus 12:6-16