Matteus 12:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar sien Hy ’n man met ’n misvormde hand. Hulle vra Hom toe: “Mag ’n mens iemand op die Sabbat gesond maak?” (Hulle het natuurlik gehoop Hy sou ja antwoord sodat hulle ’n klag teen Hom kon lê.)

Matteus 12

Matteus 12:1-19