Matteus 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer hulle julle oorgee, moenie julle bekommer oor wat julle ter verdediging moet sê nie, want die regte woord sal op die regte tyd vir julle gegee word.

Matteus 10

Matteus 10:16-28