Matteus 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal voor goewerneurs en konings gesleep word ter wille van My. Dit sal vir julle ’n geleentheid wees om voor hulle en die volke van My te getuig.

Matteus 10

Matteus 10:13-24