Matteus 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As hulle julle nie wil ontvang of wil luister na wat julle sê nie, gaan uit daardie huis of dorp uit en skud die stof van julle voete af.

Matteus 10

Matteus 10:7-15