Matteus 10:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle in daardie huis welkom is, sal God se vrede daarop bly. Maar as julle nie welkom is nie, moet julle julle vredesgroet terugtrek.

Matteus 10

Matteus 10:10-18