Markus 8:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe roep Jesus sy dissipels en die skare na Hom toe en sê vir hulle: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, julle kruis opneem en agter My aan kom.

Markus 8

Markus 8:27-38