Markus 8:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het Hom egter omgedraai, na sy dissipels gekyk en vir Petrus bestraf met die woorde: “Gee pad agter My, jou satan! Jy dink soos mense dink. Jy dink nie soos God dink nie.”

Markus 8

Markus 8:28-35