Markus 4:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle geantwoord: “Julle word bevoorreg om die geheim van God se koningsheerskappy te verstaan. Maar vir die buitestanders bly hierdie dinge blote gelykenisse sodat die Skrifwoord vervul kan word:

Markus 4

Markus 4:3-18