Markus 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Later, toe Jesus alleen was saam met die twaalf dissipels en sy ander mense, het hulle Hom uitgevra: “Wat beteken hierdie gelykenisse?”

Markus 4

Markus 4:1-18