Markus 3:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Telkens wanneer dié wat van onrein geeste besete was Hom sien, het hulle voor Hom neergeval en geskree: “Jy is die Seun van God!”

Markus 3

Markus 3:10-19