Markus 3:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het daardie dag baie mense gesond gemaak met die gevolg dat almal met die een of ander kwaal Hom oorval het sodat hulle aan Hom kon raak.

Markus 3

Markus 3:7-18