Markus 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hulle geantwoord: “Dis tog ondenkbaar dat die bruilofsgaste sal vas terwyl die bruidegom nog saam met hulle feesvier! Hulle kan nie vas solank hulle die bruidegom by hulle het nie.

Markus 2

Markus 2:17-22