Markus 2:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Johannes se dissipels en die Fariseërs het gereeld gevas. Daar kom toe mense vir Jesus vra: “Waarom vas die dissipels van Johannes en die dissipels van die Fariseërs gereeld, maar jou dissipels vas nie?”

Markus 2

Markus 2:9-19