Markus 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Hy aanstap, sien Hy vir Levi, die seun van Alfeus, by die tolhokkie sit en Hy sê vir hom: “Kom, word my dissipel.” Hy het opgestaan en ’n dissipel van Jesus geword.

Markus 2

Markus 2:9-15