Markus 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het toe weer na die strand toe gegaan. ’n Hele skare mense het na Hom toe gekom, en Hy was besig om hulle te onderrig.

Markus 2

Markus 2:3-23