Markus 14:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Binne die huis het die priesterhoofde, en trouens die hele Joodse Raad, getuienis teen Jesus probeer verkry wat tot sy doodstraf sou kon lei, maar hulle kon niks vind nie.

Markus 14

Markus 14:54-64