Markus 14:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het Petrus Hom op ’n veilige afstand gevolg tot in die binnehof van die hoofpriester se woning. Hy het ’n ruk lank daar by die dienspersoneel gesit en hom by die vuur warm gemaak.

Markus 14

Markus 14:44-64