Markus 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nasies en koninkryke sal teen mekaar oorlog verklaar. Daar sal wydverspreide aardbewings wees; daar sal hongersnood wees. Hierdie dinge sal nog maar net die begin van die swaarkry wees.

Markus 13

Markus 13:1-15