Markus 13:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer julle van oorloë hoor, hier naby en daar ver, moenie paniekerig word nie. Hierdie dinge is bestem om te gebeur, maar die einde sal nog nie dadelik daarna kom nie.

Markus 13

Markus 13:1-14