Markus 11:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen hierdie tyd het hulle weer in Jerusalem aangekom. Terwyl Jesus op die tempelterrein rondbeweeg, kom die priesterhoofde, die skrifkenners en die familiehoofde na Hom toe

Markus 11

Markus 11:16-31