Markus 11:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar wanneer julle besig is om te bid, vergewe eers enigeen teen wie julle ’n grief koester. Dan sal julle hemelse Vader ook julle oortredings vergewe.”

Markus 11

Markus 11:18-27