Lukas 3:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bewys deur julle lewe dat julle werklik tot inkeer gekom het. Moenie eers daaraan dink om te sê: ‘Ons is veilig – ons is afstammelinge van Abraham’ nie. God kan hierdie klippe in kinders van Abraham verander.

Lukas 3

Lukas 3:5-13