Lukas 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier is ’n voorbeeld van Johannes se prediking aan die skares wat gekom het om gedoop te word: “Julle broeisel slange! Wie het julle gewaarsku om God se komende oordeel te ontvlug?

Lukas 3

Lukas 3:1-14