Lukas 24:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus reageer en vra hulle: “Watter dinge?”Hulle antwoord Hom: “Dié dinge wat gaan oor Jesus van Nasaret. Hy was ’n profeet, kragtig in woord en daad voor God en die hele volk.

Lukas 24

Lukas 24:10-28