Lukas 24:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van hulle wat Kleopas genoem word, antwoord Jesus toe: “U is seker die enigste buitelander in Jerusalem wat nie kennis dra van al die dinge wat gedurende hierdie dae in die stad gebeur het nie.”

Lukas 24

Lukas 24:11-19