Lukas 22:60 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Petrus het geantwoord: “Man, ek het nie die vaagste benul waarvan jy praat nie!” Eensklaps, terwyl hy nog besig is om te praat, het daar ’n haan gekraai.

Lukas 22

Lukas 22:57-64