Lukas 22:59 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ná ’n tussenpose van ongeveer ’n uur het ’n ander persoon ferm bevestig: “Hierdie man was vir seker saam met hom. Hy is tog ook ’n Galileër.”

Lukas 22

Lukas 22:51-61