Lukas 22:55 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die middel van die binnehof was daar ’n vuur wat knetterend gebrand het, met mense wat daar rondom sit. Petrus het tussen hulle gaan sit.

Lukas 22

Lukas 22:50-57