Lukas 22:54 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hulle Jesus gearresteer het, het hulle Hom weggelei en in die huis van die hoofpriester ingebring. Petrus het op ’n afstand gevolg.

Lukas 22

Lukas 22:48-62