Lukas 22:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het ook brood geneem, ’n dankgebed uitgespreek, dit in stukke gebreek en vir hulle gegee terwyl Hy sê: “Dit is my liggaam wat ter wille van julle gegee word. Gebruik dit ter herinnering aan My.”

Lukas 22

Lukas 22:11-23